• 084 205 7452
  • hello@baroq.co.za

Met trots gemaak in Suid Afrika

Gaan goed af as hy koud is

24% Alc. Vol

KARAMELLETJIES?

Hierdie heerlike grapsap is perfek vir daai klein oomblikke van toegewing. Die mengsel van soetheid en alkohol sorg vir 'n ware partytjiedier. Geniet dit as ‘n skopdop, op ys, oor nageregte of gebruik hierdie gladde karamel likeur vir kreatiewe gemengde drankies.

GOOI MIELIES

GAAN VIR GOUD

WANT 'N GOEIE STORIE HET NOG NOOIT BEGIN MET “ONTHOU DAAI EEN KEER TOE EK SLAAI GEËET HET NIE”
k_braai

Braai

Frikkie gee nie om of jy of die
vleis eerste gaar is nie…
solank die vure brand.

k_bikini

Rugby

Frikkie “back” die “boys”
en sal daar wees
deur dik en dun!

k_tent

Kamp

As jy lyn natmaak maar
die vis wil nie byt nie…
vat maar nog ‘n Frikkie

k_dans

Partytjie

As die musiek jou “move”
maar hy “move” jou lelik…
Frikkie sal help

HIERDIE IS DIE LEKKERSTE BLOND OPPIE DORP!

Kuier met Karamelletjies

...dis net die ding vir Sannie!

NOT FOR SALE TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18

Praat met ons

Ons hoor graag van jou so bel of skryf gerus.

Gee ons 'n lui

Stuur 'n epos

Bestellings

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18 JAAR NIE